"Dear Sir/madam
 I am writing to say how delighted I am with my new vertical blinds. They were made exactly as I requested, and came very quickly.
 I would certainly recommend you."
- Jenny de Jong (April 2015)



Made2Measure did a fantastic and speedy job of our wood floor with minimal disruption. The workers were punctual, tidy, trustworthy and a pleasure to have in our house. We can thoroughly recommend their work.”
- Gerhard du Toit, Centurion (December 2014)


Your installation guys are great! Will recommended you to everyone I know. Very good service all round, from beginning to end.
- Tracy Skinner (September 2016)


Beste wense vir julle onderneming. Dit was a plesier om met julle besigheid te doen!
- Anna Skinner (February 2017)


Everything is great, thank you. Andrew is wonderful.
- Claudia Golding, Euphoria Telecom (February 2017)


Thank you for all concerned for an excellent job.
- Karen Machin (February 2017)


Baie dankie Marietjie
Installasie is proffesioneel gedoen en ons is meer as tevrede.
Sal binnekort skakel met die volgende werk soos wat ons die ander vetrekke se opgradering takel.
- Lucas & Monica Delport (May 2017)


Goeie middag Marietjie,
Baie dankie vir alles, die blinders lyk fantasties.
- Daan Lessing (May 2017)


Dit lyk baie mooi en kan ek rerig sê jul werkers het baie goeie werk gedoen. Is beindruk met hul puik diens. Baie dankie sal jul definitief aanbeveel.
- Amanda van Niekerk  (June 2017)


Liewe Marietjie, Banie
So baie dankie! Dit lyk sommer stukke beter!! Ons waardeer dit so baie.
Baie dankie nogmaals dat julle ons huisie help mooi lyk het…
- Karen Zeelie  (July2017)


Goeie dag Marietjie
Daniel en sy span het puik werk gedoen. Ons is baie tevrede en dankbaar vir die vinnige, netjiese en goeie werk.  
Dankie weereens en groete

- Rhynhardt De Bruin  (July2017)


Some of our clients include: